Maatskappy Geskiedenis

Erbium Groep is in 2017 deur Pieter Schalk Schoeman (cv beskikbaar onder kontak ons) gestig tydens sy eerste jaar by die Universiteit van Pretoria. Die maatskappy is aanvanklik slegs gebruik as ‘n toets ruimte vir idees, maar het later in ‘n winsgewende besigheid ontwikkel toe verskeie geleenthede in verband met die universiteit aan die lig gekom het.

Die naam Erbium Groep is afkomstig van die element Erbium (68), en word as die naam van die maatskappy gebruik as gevolg van die konneksie met moderne elektronika.

Sluit Kieslys