Hardeware en Sagteware Ontwerp

Erbium Groep ontwerp gespesialiseerde hardeware en sagteware om unieke probleme op te los. Sagteware word primêr in Python, GTK, SQL en HTML vir Windows Linux en MacOS geskryf. Arduino word gebruik vir hardeware ontwikkeling.

Met ons hardeware en sagteware kan ‘n verskeidenheid van u besigheid se toerusting en prosesse geoutomatiseer word.

Hardeware en Sagteware Onderhoud

Erbium groep bied onderhoud dienste vir rekenaar -hardeware en -sagteware aan. Die dienste sluit die installering van bedryfstelsels, sagteware en hardeware tot die ontfouting van reeds geïnstalleerde stelsels in.

Met ons onderhoud dienste kan u besigheid aanhou doen wat dit doen terwyl ons na die tegnologie omsien.

Sluit Kieslys